Kammetjie | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. caryophyllacea
|
Binomiale naam | |
Freesia caryophyllacea (Burm.f.) N.E.Br., (1939)
| |
Sinonieme | |
|
Freesia caryophyllacea is 'n dwerg, meerjarige geofiet wat endemies is aan die Wes-Kaap en deel vorm van die fynbos. Die plant kom voor van Wolseley tot by Swellendam, Hermanus en die Agulhasvlakte. Die plant word 5 tot 10 cm groot. Die plant het reeds 77% van sy habitat verloor aan landbou aktiwiteite, stedelike ontwikkeling en indringerplante. Die verskynsel hou steeds aan.
Die plant blom in April, Mei en Junie, die blomme is wit.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search